R995,000
117 Piet Retief
Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter
Monthly Rates
R1,300
R1,300
Sutherland! Victoriaanse! Besigheidsperseel in Hoofstraat!
1880 Victoriaanse huis wat sedert die Anglo-Boereoorlog as ‘n hospitaal gebruik is, is ideaal om jou eie besigheid in Sutherland te begin. Die voordeel is dat dit ‘n dranklisensie besit, word tans as ‘n restaurant gebruik. Die hoofvertrek het ‘n besonderse kaggel met hout vloere, ‘n delikate plafon met ‘n klein kelder.
Instap koelkamer en pakkamers is in plek.
Die groot kombuis met ‘n "extractor fan" wat uitloop na die opwas area met ‘n ekstra badkamer(stort, toilet)
Die netjiese gaste badkamers is toegerus vir rystoele. (Sien foto's)
Die erf het 'n boorgat en klein dammetjie.
Kom kyk self na hierdie besonderse stukkie geskiedenis!

Features
Zoning
Commercial
Title
Freehold
Interior
Floor Loading Cap.
18.00 Tn/m²
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size
180m²
Land Size
1,299m²
Extras
Double Basin; Toilet; Oven & Hob; Pantry; Gas Hob; Victorian; Wood Window; Satellite Internet
STREET MAP
STREET VIEW
Sutherland in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset WestGet Email Alerts
Sign-up and receive Property Email Alerts of Businesss for sale in None, 1928.