Agrisell Logo +27 21 887 0468
You are here: Agrisell / Agricultural / For Sale / Sutherland / Sutherland / Small Holding / 4.50Ha Small Holding For Sale in Sutherland

R2,630,000 | 4.50Ha Small Holding For Sale in Sutherland

SHOWING LISTING 1 OF 1
GET EMAIL
ALERTS
0
VIEW MY
FAVOURITES
GALLERY

R2,630,000

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs | Currency Converter

Monthly Levy
R3,164
Monthly Rates
R3,164

Sutherland: Kleinhoewe met ongelooflike mooi populierbos en Fontein!

Hierdie 4,5 hektaar eiendom bied 'n kombinasie van natuurlike skoonheid en selfonderhoud. Die oudste standhoudende fontein in Sutherland is op die eiendom geleë en voorsien nog steeds deurlopende onbesoedelde water.
Die hoofhuis bied 'n gerieflike leefruimte met groot oop deure na die stoep wat uitkyk oor 'n dam. Die ekstra houthuise kan gebruik word vir addisionele ekstra inkomste en elkeen het unieke kenmerke, insluitend 'n binne-braai, jacuzzi, en pragtige uitsigte.
`n Groot oop stuk grond maak uitbreiding of addisionele buitelug aktiwiteite moontlik. Die teenwoordigheid van die populierbos woude, fonteine en 'n groentetuin voeg by tot die sjarme en die potensiaal vir 'n selfonderhoudende lewenstyl.
Hierdie eiendom is ideaal vir die natuurliefhebber wat `n idilliese onbesoedelde omgewing verkies.
Die hoofhuis word tans verhuur, maar die huur kan op datum van oordrag beëindig word indien die koper dit so verkies.
Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en oopplan kombuis. Vanaf die braai area wat uitloop op `n stoep is die uitsig oor die dam en die pragtige dorp Sutherland, besonders. Die gevestigde tuin met die groot bome skep `n rustige atmosfeer. Daar is ook `n hoenderhok en groentetuin waar organiese produkte gekweek word.
Akkommodasie vir addisionele inkomste (indien nodig) kan verkry word uit die verhuring van (a) die houthuis met oopplan leefarea/kombuis/slaapkamer en badkamer met slaapplek vir 4 persone. Daar is ook `n binne braai en Jacuzzi met mooi uitsigte (b) Houthuis waar 2 persone kan slaap met oopplan kombuis, slaapkamer en badkamer. (c) Die klein sement huisie bied slaapplek vir 2 persone en daar is ook `n badkamer.
Addisionele moontlikhede vir oorweging is die bottelering van die fonteinwater of die vestiging van `n buitelug kwekery of in kweekhuise.

Features

0
Zoning
Agricultural
Title
Freehold
Interior
Floor Loading Cap.
18.00 Tn/m²
Power (3 Phase)
Yes
Exterior
Security
Yes
Sizes
Floor Size
150m²
Land Size
4.50Ha
STREET MAP
STREET VIEW
-32.4100977, 20.670528

Sutherland in the news

AGRISELL AUCTIONS

Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset West
1
Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Small Holdings for sale in None, 1928.

I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy
Disclaimer:  While every effort will be made to ensure that the information contained within the Agrisell website is accurate and up to date, Agrisell makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Sign-up for our newsletter
Sign-up for Agrisell's informative monthly newsletter with the latest industry news.