Sutherland: KAROO! Die een waarvoor almal wag!
Hierdie 2167 hektaar plaas is ‘n eksklusiewe eiendom wat geleë is op die Matjiesfontein/Sutherland pad.
'n Netjiese kliphuis wat weggesteek is langs die nie-standhoudende rivier betoor jou met water kabbelende water.
Noord lê klowe met watervalle en rivierlope, begroei met doringbome en verskeidenheid van karoo plantegroei met die mooiste veldblomme en voël lewe. Die Suide kant plat dit af om vlakte te vorm.
Die plaas is 'n leefstyl plaas wat ongelooflike potensiaal het. Dit kan benut word vir winterweiding vir skaap of selfs omskep word in 'n volwaardige wildsplaas.
Die plaas huisves tans 'n troppie swartwildebeeste en ander plaaslike wild soos ribbokke, steenbokke en kudu’s wat in die omgewing rondtrek.
Die plaas is omhein met jakkalsproef draad. Daar is vyf kampe en twee boorgate. Windpomp voorsien water vir diere in vlakte kampe en son pomp voorsien water vir huishoudelike gebruik.
Kaarte en grense is beskikbaar op aanvraag.
Die kliphuis is heeltemal van die "grid" af. Daar is geen Eskom of sonkrag nie. Een sonpaneel voorsien lig vir die braai area in 'n tipiese karoo bossieskerm. Die huis beskik oor drie slaapkamers. Die hoofslaapkamer is in die huis en twee addisionele slaapkamers het buitedeure wat na die stoep lei.
Een badkamer met ‘n stort, bad en toilet is binne in die huis geleë.
Kombuis is toegerus met ‘n oudtydse houtstoof en gas yskas. Alle vloere is met terracotta teëls bedek. Sitkamer/eetkamer is toegerus met 'n groot vuurherd vir braai en vuur vir die koue winters.
Kan 'n mens so opgewonde wees oor 'n Karoo Plaas? Kom kyk self!
Eienaar is nie geregistreer vir BTW NIE! PLAAS WORD NIE VERKOOP AS 'N LOPENDE SAAK NIE.

Features
Zoning
Agricultural
Title
Freehold
Exterior
Security
No
Sizes
Floor Size
120m²
Land Size
2,167Ha
Extras
24 Hour Access; Bath, Toilet and Basin; Accommodation; Cottage Style; Built In Braai; Country Living; Fireplace Room; Domestic Bathroom Out Buildings; Lapa; Mountain; Shower; Stove; Storeroom; Wellnessestate; Workshop Garage; Mountain View; Wood Window; Solar Panels; Solar Geyser; Gas Geyser; Water Tank; Borehole
Sutherland in the news
AGRISELL AUCTIONS
Need a specialist to auction your assets? First Auction to be held at 11:00 AM on 24 February 2018 at Lord Charles Hotel, Somerset West
Corna van Deventer
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 20233400468) Show number View my listings WhatsApp