VAN WYKSVLEI: Karooveld met leegtes
Geleë tussen die R361 teerpad en die van Wyksvlei dam. 
Die 2235-hektaar bestaan uit 2 titelaktes.
Die topografie bestaan uit die grens van Wyksvlei dam, die bekende spitskop aan die weste, bulte en gelyk vlaktes en leegtes met `n droë rivier wat deur die noordelikste gedeelte loop.
Daar is baie 9 gatdamme en reënwater opvangdamme. Infrastruktuur is 7 windpompe met damme en krippe, asook 14 kampe.
Veld is goed bedek hoofsaaklik bossies, struike, boesman gras asook doringbome langs die rivier gedeeltes.
Te koop teen R2,8 miljoen. BTW geregistreer.

Features
Zoning
                Agricultural
              Title
                Freehold
              
                Exterior
                
              Security
                  Yes
                
                Sizes
                
            Floor Size
                  200m²
                Land Size
                  2,235Ha
                
            Jannie Fourie
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 2023223247) Show number View my listings WhatsApp